Mullerspas na Normandienpas hike (20-21 Desember 2014)

(Bydrae deur: Ruan Adendorff)  Op ‘n vroëe Saterdag oggend het 4 van ons (ek, Gerhard, Richard en Thea), weggespring van Mullerspas se uitkykpunt vol moed vir ‘n heerlike avontuur. ‘n Ligte berg briesie het ons koel gehou teen die eerte bult, wat sommer die inleiding was tot nog vele uitdagings. Na ongeveer ’n uur se… Continue reading Mullerspas na Normandienpas hike (20-21 Desember 2014)